
Lara
Lara is 'n ingevoerde "puppet" waarmee ek buiksang doen. Lara sing sommer enige ietsie wat sy voel sy wil doen en verras ook so nou en dan die gehoor met ongewone sang tegnieke, dit is nie 'n kinder "show" nie!
Kliek op die "link" hieronder en kyk na 'n kort uittreksel van My en Lara op stage.