
(kliek op cd om te luister)
Kat uit die mou
( Mika vd
Merwe )
Jy sê jy
wil met my praat ek wil ook nog met jou
Kry my na
werk in ons straat
Wonder wat
jy vir my wil sê
Wonder of jy
my nog wil hê
KOOR:
Ja die
kat is uit die mou
Almal
weet dit tog nou
Dat ek en
jy, baie van mekaar hou
Ja die
kat is uit die mou
Almal
weet dit tog nou
Dat ek en
jy, baie van mekaar hou
Jy wag al
vir my in ons straat
Jy sê dis
vir my, kry my vannaand
Daardie aand
by die dans
Kom ons vat
‘n
KOOR:x4